| Modulekode | SLK 804 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | *Departementele keuring - slegs vir MA: Voorligtingsielkunde. In hierdie module sal studente leer hoe om sielkundige programme in sosiale gemeenskappe te ontwikkel en te implementeer (bv lewensvaardigheids-programme) ten einde hulle in staat te stel om die rol van ‘n gemeenskapskonsultant te vertolk. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | DS (MA Voorligtingsielkunde) |
| Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Sielkunde |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App